In hierdie spesiale uitgawe sal jy idees kry om jou huis mooi te maak en ook oor wat om met die afvalstukkies lap en papier te doen wanneer jy klaar is. Of dit vir ’n hele kamer of net ’n kreatiewe klein projek is, jy sal jou inspirasie hier kry.