Afrikaans
WegSleep Oordgids (Digital)Met WegSleep kan jy 2016 op ’n hoë noot afskop. Op 9 Januarie is ons nuwe oordgids op die rak. Ons het die WegSleep-oordgids 2016 saamgestel om jou te help om jou volgende kampe te beplan. Dit is ’n gids met inligting oor 197 kampplekke...Only $2.99 - Click here to buy now! |
|
Huisgenoot: Min Suiker (Digital)Suiker is so lekker, maar tog ook so sleg vir ons. Huisgenoot se Min Suiker-tydskrif bevat die nuutste inligting oor suiker soos die uitwerking van te veel daarvan op die liggaam en hoe jy beheer kan neem. Ons vind uit hoeveel suiker in kos en drankies...Only $1.63 - Click here to buy now! |
|
Weg! Photography (Digital)Of jy nou ’n kieklustige amateurfotograaf is wat jou mik-en-druk deeglik wil benut of ’n kranige watergatwaker met ’n sak vol lense, Weg se eerste spesiale fotografie-uitgawe vertel jou álles wat jy moet weet. Sluiterspoed? Lensopening?...Only $2.99 - Click here to buy now! |
|
You: Low Sugar (Digital)Sugar may be sweet to the taste but consuming too much can have a negative effect on your health and wellbeing. YOU Low Sugar is a new magazine that offers eye-opening advice to help you make smarter choices for you and your family. We find out how much...Only $2.67 - Click here to buy now! |
|
Huisgenoot Beskuit en Muffins (Digital)Of jy nou ‘n stuk boerbeskuit in jou koffie wil doop, aan ‘n mosbolletjie wil smul, fyn biscotti aan jou gaste wil voorsit of ‘n vingerleklekker muffin in ‘n kosblik wil pak – in hierdie keur van 31 resepte uit Huisgenoot...Only $1.74 - Click here to buy now! |
|
LOSE IT! Die Afrikaans Uitgawe (Digital)LOSE IT! The Tim Noakes (Banting) Way is veel meer as net ’n tydskrif – dis ’n tweede kans op die lewe. Soos Brian Berkman, wat ’n verstommende 70kg verloor het, kan getuig. Lees meer hieroor op bladsy 10. LOSE IT! bied jou...Only $2.61 - Click here to buy now! |
|
Landbou Vee (Digital)Landbouweekblad se jongste publikasie, Die Progressiewe Veeboer, bied aan die veeboer inligting oor die jongste tegnologie, tegnieke en neigings in die groot- en kleinveebedryf. Daar is talle wenke wat ook vir beginnerboere nuttig sal wees.Only $2.40 - Click here to buy now! |
|
Die GROOT 4x4 Gids (Digital)Om ’n 4x4 te koop is net die begin. Watter modifikasies moet jy daarop aanbring as jy hom in die veld wil gebruik? Watter vaardighede moet jy bemeester? Hierdie en nog baie meer vrae word in detail beantwoord in Die GROOT 4x4-gids, ’n...Only $2.45 - Click here to buy now! |
|
Kreatief Idees (Digital)In hierdie spesiale uitgawe sal jy idees kry om jou huis mooi te maak en ook oor wat om met die afvalstukkies lap en papier te doen wanneer jy klaar is. Of dit vir ’n hele kamer of net ’n kreatiewe klein projek is, jy sal jou inspirasie...Only $2.72 - Click here to buy now! |
|
Goeie Huishouding (Digital)Goeie Huishouding is gerig op vroue wat gehalte en waarde in elke faset van hul lewe soek. Good Housekeeping en sy Afrikaanse eweknie, Goeie Huishouding, bied vroue leesstof wat inspirasie vir hul besige lewens bied — van gesondheid tot kos en...Only $2.00 - Click here to buy now! |
|
Huisgenoot Beste Resepte – 100 Jaar se gunsteling (Digital)Huisgenoot is vanjaar 100 jaar oud en in dié wonderlike publikasie bring ons al die ikoniese Huisgenoot-resepte byeen wat deur die dekades in jou gunsteling-tydskrif verskyn het. Elkeen kry ’n moderne kinkel sodat dit met gemak op ’n...Only $2.45 - Click here to buy now! |
|
Weg! Namibië (Digital)Ons gewilde jaarlikse Namibië-gids bevat 132 bladsye vol klassieke bestemmings, ons 20 top-kampplekke, meer as 240 blyplekke met GPS-punte en kaarte, die beste doendinge, perfekte dagplanne, grensposinligting en nog meer!Only $5.44 - Click here to buy now! |
|
Landbou Boerekos (Digital)Landbou Boerekos is ‘n kostydskrif wat jou beste vriend in die kombuis gaan word. Tussen die blaaie van ons eerste uitgawe kry jy alles wat jy nodig het vir ‘n bobaas-braai, en die lekkerste padkosstories en resepte vir aandete. Ons gesels...Only $2.71 - Click here to buy now! |
|
Tuis Verf Dit (Digital)Al die inspirasie en verf-idees wat jy kan vra – van slim tegnieke en kleurskemas tot vernuftige selfdoenwenke. Voeg net kleur by!Only $2.45 - Click here to buy now! |
|
Wegry Vat die Pad (Digital)WegRy Vat die Pad is ’n kleurvolle gids met 100 bladsye vol voorstelle vir jou volgende 4x4-reis. Soek jy ’n luilekkerbestemming vir ’n gesinsvakansie, of ’n stewiger uitdaging waarvoor jy die moue moet oprol? WegRy Vat die...Only $2.29 - Click here to buy now! |
|
Huisgenoot One Direction (Digital)One Direction-koors het Suid-Afrika getref! In Maart en April kom Harry, Liam, Louis, Zayn en Niall al die pad Suid-Afrika toe om drie konserte te hou – en vir volbloed-Directioners is daar nou Huisgenoot se fantastiese One Direction-tydskrif!...Only $2.45 - Click here to buy now! |
|
Huisgenoot Trou (Digital)HG-Trou maak dit sommer maklik om die perfekte troue te beplan. Nie net wys bekendes soos Faf du Plessis en Christina Storm hul inspirerende troualbums nie; talle stylvolle Huisgenoot-lesers deel ook die pragtigste mode- en dekorfoto’s van hul...Only $2.67 - Click here to buy now! |
|
Idees Stik (Digital)Ons splinternuwe spesiale uitgawe bied ’n verskeidenheid naaldwerkprojekte met mooi én praktiese goed vir jou, jou gesin en jou huis.Only $4.08 - Click here to buy now! |
|
Huisgenoot Blokraai (Digital)Skuif reg vir nog blokraaiplesier – die nuutste uitgawe van Huisgenoot-Blokraaie bied 100 bladsye van die beste en gewildste blokraaie wat elke week in Huisgenoot verskyn, asook ’n hele klomp nuwes.Only $2.12 - Click here to buy now! |
|
Weg neem beter foto’s (Digital)Of jy nou ’n kieklustige amateurfotograaf is wat jou mik-en-druk deeglik wil benut of ’n kranige watergatwaker met ’n sak vol lense, Weg se splinternuwe 2016-fotografie-uitgawe vertel jou álles wat jy moet weet. Sluiterspoed? Lensopening?...Only $3.10 - Click here to buy now! |
|
Wegry (Digital)WegRy is ’n maandelikse tydskrif oor 4x4-ekspedisies en agterpaaie. Vir WegRy se lesers begin die pret waar die teerpad ophou en die grondpad begin. Die span ondersoek alle aspekte van swerf deur Afrika – die voertuie (nuut én tweedehands),...Only $2.25 - Click here to buy now! |
|
Landbou Boereplanne (Digital)’n Goeie boer kán ’n plan maak. In Landbou Boereplanne verskyn meer as 50 van die vindingrykste oplossings vir onder meer arbeids- en energieprobleme, besproeiing en veeboerdery wat deur die jare in Landbouweekblad verskyn het –...Only $2.45 - Click here to buy now! |
|
Handwerk Idees (Digital)Handwerk van voor tot agter! Moenie die eerste spesiale uitgawe van Idees-Handwerk misloop nie. Met duidelike stappe vir van ons gewildste handwerkprojekte oor die jare is dit die moethê –gids vir almal wat graag krieatief wil wees.Only $2.99 - Click here to buy now! |
|
Huisgenoot Bak (Digital)Sluit aan by die wêreldwye bakgier! Hierdie tydskrif is perfek vir sowel gesoute en groentjie-bakkers, vir ma’s wat binne minute vir die kinders ’n koek aanmekaar wil slaan tot mense wat vir gaste wil bak of selfs hul spogkoeke wil verkoop....Only $2.40 - Click here to buy now! |
|
Huisgenoot-Woordsoek (Digital)Huisgenoot-Woordsoek is propvol soekblokke te kies en te keur – maklikes en moeilikes, grotes en kleintjies – elk met ’n lekker tema. Die 117 soekblokke waarborg ure se vermaak vir alle woordsoek-geesdriftiges van jonk tot oud.Only $2.29 - Click here to buy now! |
|
Landbouweekblad 100 (Digital)Die room van 100 jaar se stories. Landbouweekblad het saam met die land se boere diep landbouspore getrap. Ons eeufees-uitgawe – ’n   versamelaarskoffietafeltydskrif – het merkwaardige stories, aangrypende foto’s, ikoniese...Only $4.35 - Click here to buy now! |
|
Weg! Kampkos (Digital)Die smaaklikste en maklikste resepte uit WegSleep, WegRy en Weg oor die afgelope ses jaar verskyn in die eerste uit- gawe van Kampkos. Min dinge in die lewe is lekkerder as ’n aand onder die sterre met vriende en familie rondom ’n kampvuur...Only $2.99 - Click here to buy now! |
|
Huisgenoot Skooltake (Digital)Maak skoolprojekte jou elke jaar gespanne? Dan is Huisgenoot se Skooltake 2014 net die tydskrif vir jou. Dis gepak met feite, foto’s, illustrasies en fantastiese infografika – ’n weergalose naslaangids vir die laerskoolkind in jou...Only $2.29 - Click here to buy now! |
|
Home bathrooms (Digital)Home Bathrooms is the go-to guide for anyone dreaming of a bathroom makeover, whether it involves a renovation or just simple cosmetic changes. In true Tuis / Home style, this special issue will be jam-packed with practical tips and expert advice, from...Only $3.29 - Click here to buy now! |
|
Huisgenoot: Het jy Geweet? (Digital)Al ooit gewonder watter dier die vinnigste is, wat in ’n kameel se hobbel is, watter diertjies almal in ’n getypoel woon, hoe groot ’n volstruiseier is of hoe sneeu gevorm word? Die kans is goed dat jou kinders jou al daaroor uitgevra...Only $2.99 - Click here to buy now! |